Australiese nasionale sokkerspan

Die Australiese nasionale sokkerspan (Engels: Australia national soccer team), amptelik die bynaam die Socceroos ("Sokkeroes"), verteenwoordig Australië in internasionale mansokker.[1][2] Dit word beheer deur Football Australia en is 'n lid van die Asian Football Confederation (AFC). Australië is een van die sterkste Asiatiese nasies in internasionale mansokker, en het 'n gereeld kwalifiserende span by die FIFA Wêreldbeker geword.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named elo
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Early history

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search